BERGE en DALE “BERGE en DALE” daag ons uit om moeilike tye in ons lewe te beskou as ‘n middel om sterker en beter te word. As ons God om hulp sal vra, kan Hy ons help om nie te vrees of ons te bekommer nie, maar om die weg na vordering en oorwinning te vind. [Afrikaans: Mountains and Valleys]