God Sê “God Sê” dui die verskil aan wat ons gewoonlik dink werkbaar is in teenstelling met wat God ons vertel wat werklik moontlik is, as ons in Hom glo. Sy vermoë om te doen is bo ons vermoë en Sy gedagtes aangaande moontlikhede is ver bo ons s’n. [Afrikaans: God Says]