“BERGE en DALE” daag ons uit om moeilike tye in ons lewe te beskou as ‘n middel om sterker en beter te word. As ons God om hulp sal vra, kan Hy ons help om nie te vrees of ons te bekommer nie, maar om die weg na vordering en oorwinning te vind.
“Wees altyd vriendelik” is ‘n boodskap wat ons uitdaag om, wat na verwys word as ‘medemenslikheid’, toe te pas, dit is empatie. Dit doen ‘n beroep op ons edel idees en pogings as ‘n middel van kommunikasie met en hulp aan diegene met wie ons in aanraking kom.